Sien ek nou toevallig hierdie foto’s (ek het vir jou ‘n e-pos gestuur oor my vriendin Linda) … Maak jou gereed Annemari … Oor so twee jaar gaan jy ‘n ‘post’ van my & Riaan & “future twinkle in ons oë” ook kan las by die van der Westhuizen album hoor! BEAUTIFUL pics … soos altyd!! xx

Love die edit op die eerste een! Good job
AAAH!!! Ek gaan jou weer bel as dit ons beurt is vir familie fotos!!! MAL daaroor!!!