Elfriede & Abrie had a beautiful beach wedding at Buffelo Bay with the reception held at Sirocco’s on Thesen Island in Knysna.

Elfriede & Abrie had a beautiful beach wedding at Buffelo Bay with the reception held at Sirocco’s on Thesen Island in Knysna.

Wow I love the photos, Annemari, and the day after shoot. You made Elfriede’s day REALLY special.Thx!!!
Wow.. amazing photos, really impressed! Going to get lots of business in Cape Town – so hurry up people – book!
Uitsekende werk! Ek is mal oor die swart en wit fotos
Elfriede & Abri – ons het in Maart van die jaar getrou … en ek wil sommer weer wanneer ek na julle foto’s kyk!! TOO BEAUTIFUL!! Mag julle ‘n leeftyd se geluk en liefde saam ervaar! Annemari … soos altyd is jy maar net ONGELOOFLIK!! Ek dink ‘jou’ bruide gaan saam ‘n groep stig om te begin reël vir jou spesiale plek in die hemel eendag!! ;)
Dankie Annemari! Ek love, love, love dit!
Sjoe Annemari, dit lyk rerig great. Ek en Elfriede kan nie wag om al die ander foto’s te sien. Dankie laat jy ons dag so mooi gevang het.
Love seeing all the bare feet at this fabulous wedding!
love die B&W shot by die dooie boom
Ongelooflik!!!!!!!!!!speechless…
Baie cool foto’s! Veral die individuele foto’s van die kinders!
Sjoe, weereens goeie werk :) Love die coke bottel shot!